http://geloftevolkrepublikeinegermany.page.tl/
Gestbook ONS Gaste Boekie G R LINKS
Google Gmail Blogger Google+ Facebook Twitter Addthis

Geloftevolk Republikeine Germany

GR Events

  SOUTH AFRICA   
 

WESKAAP AKSIEFORUM
WESTERN CAPE ACTION FORUM
Regverdigheid - Dienslewering - Verantwoording - Selfbeskikking
Fairness - Service Delivery - Accountability - Autonomy
POSBUS/P O BOX 46017, KERNKRAG. 7441 E-POS/E-MAIL: weskaapaksieforum@gmail.com
___________________________________________________________________________
INVITATION/UITNODIGING

TO PUBLIC MEETING/NA PUBLIEKE VERGADERING

PLACE/PLEK: LEIBRANDT VAN NIEKERK HALL (TABLE VIEW HALL)
SOUTH ROAD, TABLE VIEW
(Behind/Agter Boy De Goede Circle)
Co-ordinates/Ko-ordinate: -33.832726/18.513443

DATE/DATUM: 28 JANUARY/JANUARIE 2015

TYD/TIME: 19H00
-----------------------------------------------------------------------
This invitation is extended to all members of the public, and particularly to the citizens of Table View, Parklands & Sunningdale. We have invited the local ward Councillors (DA), Min. Dan Plato, Councillor Andre Fourie (FF+), the Metro Police, Table View Ratepayer's Association & others.

The purpose of this meeting is to provide a platform to the local citizens to publicly voice their questions regarding vagrancy, loitering, taxi's, illegal street trading and any other problem issues in the area.
--------------------------------------------------------------
Hierdie uitnodiging word gerig aan alle lede van die publiek, en spesifiek aan die inwoners van Table View, Parklands & Sunningdale. Uitnodigings is gestuur aan die plaaslike wyksraadslede (DA). Min. Dan Plato, Raadslid Andre Fourie (VF+), die Metro Polisie, Table View Belastingbetalersvereniging en ander.

Die doel van die vergadering is om die geleentheid te bied aan die plaaslike inwoners om hulle vrae te lug rakende leeglêery, slentery, taxi's, onwettige straat verkope en enige ander probleme in die gebied.

Ons sien uit daarna om u te ontmoet/We look forward to meeting you.

Die Voorsitter/The Chairman

 


    

OPENBARE VERGADERING!
Geloftevolk Republikeine

Spreker: André Visagie
Datum: 12/02/2015
Plek: Klerksdorp / Orkney-pad
Mayfair Villiage
Tyd: 19:00

BOERVOLK BREEK WEG VAN MISDAAD, WEG VAN BEE, WEG VAN SWART ONDERDRUKKING, WEG VAN MOORDNES IN SA!! BEWANDEL die WETTIGE WEG! KOM LUISTER HOE!

 
 


    

Openbare Vergadering Weskaap!!!!!!!!!

07 Februarie 2015, Saterdagoggend 10 uur te Kraaifontein sportgronde by die rolbalklub. Die Leier van die Geloftevolk Republikeine Andre Visagie sal die oggend hier wees en 'n toespraak lewer. Maak seker julle is daar!!! Bring al jou vriende en familie. Versprei asb sover julle kan. Kom luister wat aangaan en hoe die pad vorentoe lyk. Kom Boervolk staan op , word wakker en staan saam, dis al manier as ons 'n toekoms in die land wil sien. Doen dit vir jou kinders en jouself!!!!!

Vir meer inligting kontak my asb by 072 124 9227 / 021 903 4248 of e pos by geloftevolkwk@gmail.com / admin@geloftevolkrepublikeine.org

777 Boeregroete

 
 


    

LEWENSBELANGRIKE KONFERENSIE : BOERE- REPUBLIKEINE
MòRE, SATERDAG 7 FEBRUARIE 2015

Die eerste konferensie van Boere-Republikeine, hierdie jaar, vind mòre-oggend plaas.
Betrokkenes is reeds in kennis gestel en voorsien van ’n sakelys. Hierdie byeenkoms is van besondere betekenis daar dit die finale beslag sal gee aan die Vryheidsmanifes; die stigting van Wyksrade en die aksie rondom die bymekaarmaak van die Boerevolk in die huidige tydsgewrig.

Indien nodig sal die Voorsitter na die byeenkoms ’n persverklaring uitreik oor daardie besluite wat die algemene publiek raak.

Opgestel en versprei deur Piet Rudolph: Organiseerder.
072 419 3516.

 
 


    

GELOFTEVOLK REPUBLIKEINE KENNISGEWING!!!

U kan nou ook via die Internet inskakel op www.radioeendrag.co.za om te luister na André Visagie Hoofleier Geloftevolk Republikeine se toespraak in die Wes Kaap om 10 uur Saterdag oggend 07/02/2015 vir die van u wat nie die vergadering kan bywoon nie, bring ons die vergadering na u. Daar is ook verskeie skakels vir Nokia, Black Berry ensv. vir u gemak. Kom luister saam!!

 
 


   

STIGTING VAN WYKSRADE- BOERE-REPUBLIKEINE, Oos-Vrystaat.

Pas berig ontvang dat Dave Christie wat van Durban afgery het, vandag ’n wyksraad op Bethlehem vir die Oos-Vrystaat gestig het.

Baie geluk aan veldk. Eddie von Maltitz wat aangewys is as leier van daardie omgewing. Dankie, Dave vir jou opoffering en toewyding. Ek wou jou nie vooruitloop nie, want ek weet jou relaas volg as jy in Durban terug is maar die wêreld moet weet!
Hoop jy gaan ook vir ons ’n foto plaas. Met Eddy von Maltitz daar sal die Oos-Vrystaat nooit weer dieselfde wees nie!

Piet Rudolph : Sameroeper : Boere-Republikeine.

 
 
 


    

Geloftevolk Republikeine Openbare Vergadering Worcester Weskaap

Datum : 2 Mei 2015

Tyd: 11h00

Plek : Ontspannings saal Worcester ou tennisklub, Over Hex/ de Wet area

Gaspreker: Andre Visagie, Leier van die Geloftevolk Republikeine

Bring al u vriende en familie en kom luister hoe lyk die pad vorentoe.Vriende die omstandighede in die land lyk nie goed nie, kom staan saam teen die aanslae op ons volk.

Navrae:

Dricus Havenga

076 739 9076

 
 


 

Geloftevolk Republikeine Openbare Vergadering Worcester

Datum : 16 Mei 2015, Saterdag

Tyd: 11h00

Plek : H/V Sangster & Klue Str, oorkant Worcester dam naby Mountain Mill Winkelsentrum

Worcester

Gaspreker: Andre Visagie, Leier van die Geloftevolk Republikeine

Bring al u vriende en familie en kom luister hoe lyk die pad vorentoe.Vriende die omstandighede in die land lyk nie goed nie, kom staan saam teen die aanslae op ons volk.

Navrae:

Dricus Havenga

076 739 9076

  
 
 


      
 


      
 


      
 


      
 


      
 


      
 


      
 


      
 


      
 


      
 


      
 


      
 


















 

ALL RIGHTS RESERVED TO Geloftevolk Republikeine Germany TILL 2018


 







WESKAAP

G R

BENONI / BOKSBURG

NUUSBLAD


GOOGLE BLOG

V S

GELOFTEVOLK 777
FRIENDS WORLD WIDE








GR BOTSWANA


Google Gmail Blogger Google+ Facebook Twitter Addthis
This website was created for free with Own-Free-Website.com. Would you also like to have your own website?
Sign up for free