http://geloftevolkrepublikeinegermany.page.tl/
Gestbook ONS Gaste Boekie G R LINKS
Google Gmail Blogger Google+ Facebook Twitter Addthis

Geloftevolk Republikeine Germany

Loof en Prys



 


Ek glo in God die Vader, die Almagtige, die Skepper van die hemel en die aarde. En in Jesus Christus, sy eniggebore Seun, ons Here; wat ontvang is van die heilige Gees, gebore is uit die maagd Maria; wat gely het onder Pontius Pilatus, gekruisig is, gesterf het en begrawe is en ter helle neergedaal het; wat op die derde dag weer opgestaan het  uit die dode; wat opgevaar het na die hemel en sit aan die regterhand van God, die almagtige Vader, van waar Hy sal kom om te oordeel die wat nog lewe en die wat reeds gesterf het. Ek glo in die heilige Gees. Ek glo aan ‘n heilige, algemene, Katolieke kerk, die gemeenskap van die heiliges; die vergewing van sondes; die opstanding van die vlees en ‘n ewige lewe. 

 







 
 Onse Vader wat in die hemele is, laat U Naam geheilig word;
laat U koninkryk kom; laat U wil geskied, soos in die hemel net
so ook op die aarde; gee ons vandag ons daaglikse brood;
en vergeef ons ons skulde, soos ons ook ons skuldenaars
vergewe; en lei ons nie in versoeking nie, maar verlos ons
van die Bose. Amen.







 















 

 
 

Geloofsbelydenis van Nicea / The Nicene Creed            

Ons glo in een God, die almagtige Vader, die Skepper van die
hemel en aarde, van alle sigbare en onsigbare dinge;
en in een
Here
Jesus Christus, die eniggebore
Seun van God, voor al die
eeue uit die Vader
gebore:
Hy is God uit God, lig uit lig, ware
God uit ware God, gebore, nie gem
aak nie, een in wese met die
Vader, deur wie alles tot stand gekom het.
Hy het ter wille van
ons, mense, en ons
saligheid uit die hemel neergedaal en het deur
die
Heilige Gees uit die maagd
Maria vlees geword: Hy het mens
geword;
onder Pontius Pilatus is Hy vir ons gekruisig; Hy het gely
en is begrawe.
Op die derde dag het Hy volgens die Skrifte opgestaan,
en Hy het na die hemel opgevaar. Hy sit aan die regterhand van die
Vader, en  Hy sal met heerlikheid terugkom om die lewendes en die
dooies te oordeel.
Aan Sy koningskap sal daar geen einde wees nie.
Ons glo in die Heilige Gees, wat Here is en  lewend maak. Hy gaan
van die Vader en
die Seun uit, en Hy word saam met die Vader en
die Seun aanbid en verheerlik. 
Hy het deur die profete gespreek.
Ons glo aan een, heilige, katolik en apostoliese kerk. Ons bely een
doop tot vergifnis van sondes.
Ons verwag die opstanding van die
dooies en die
lewe vandie toekomstige bedeling.

Amen.

               















 







 

















 








WESKAAP

G R

BENONI / BOKSBURG

NUUSBLAD


GOOGLE BLOG

V S

GELOFTEVOLK 777
FRIENDS WORLD WIDE








GR BOTSWANA


Google Gmail Blogger Google+ Facebook Twitter Addthis
This website was created for free with Own-Free-Website.com. Would you also like to have your own website?
Sign up for free