http://geloftevolkrepublikeinegermany.page.tl/
Gestbook ONS Gaste Boekie G R LINKS
Google Gmail Blogger Google+ Facebook Twitter Addthis

Geloftevolk Republikeine Germany

Genocide Alerts




 
 
www.farmitracker.com - Boer genocide tracker - FARMITRACKER...
 

 

Bejaarde egpaar erg aangerand

’n Bejaarde egpaar van De Wildt in die Brits omgewing in Wes-Transvaal is ernstig aangerand deur drie swartes wat hulle met ’n byl gekap en met ’n strykyster gebrand het.

Die wreedaards was geklee in blou oorpakbroeke en een het ’n rooi T-hemp aangehad.

Hulle het vuurwapens by die egpaar gesteel, en het reeds wapens by hulle gehad toe hulle die egpaar aangeval het.

Die wreedaards het hulle marteling voortgesit tot hulle die kluis se sleutels kon kry om die vuurwapens te steel.

Die egpaar is later met behulp van vriende in die Mediclinic by Brits opgeneem.

’n Woordvoerder van Projek 2010 sê die aanvalle is feitlik almal op dieselfde patroon, alhoewel die wreedheid besig is om te vererger, maar dit is duidelik dat die terroriste optree volgens ’n vooropgestelde plan.

Dit versterk die vermoede dat terroriste groepe in die land is, en besig is om die blankes uit te moor. Of die groepe uit voormalige MK-lede bestaan.

Dit is net nie duidelik wie agter die terroriste sit om vir hulle te werk nie,” het hy gesê.

Die egpaar se name kon teen druktyd nog nie bekendgemaak word nie.  

http://www.censorbugbear.org/farmitracker/
 
 


 

Jong Vrou Aangeval met Baksteen in Heidelberg

baksteen HEIDELBERG -Christa Glad van Heidelberg in Sentraal-Transvaal is aangeval deur twee verdagtes met ‘n baksteen en byna geskiet.

Volgens Glad het sy en haar man die middag gaan slaap. Haar man het geslaap toe sy ‘n hondjie benoud hoor tjank het. Sy het opgestaan om ondersoek in te stel. Buite het twee verdagte mans haar oorval. Die een verdagte het haar blykbaar gewurg en met n’ baksteen op haar kop en gesig geslaan. Sy het glo erg terug baklei. Die verdagte het ‘n wapen uitgehaal terwyl die ander een wag gehou het en haar probeer skiet. Die eerste skoot het nie af gegaan nie en so ook nie met die tweede poging nie.

Glad het gesê dat sy op daardie oomblik onmiddelik gereageer het deur hom baie hard tussen die bene te skop. Albei verdagtes het gevlug. Hulle het die polisie ontbied waarna hulle blykbaar n’ mes gevind het waar die twee verdagtes oor die muur gevlug het. Glad is nog in die hospitaal maar sterk goed aan – Boere krisis Aksie

https://twitter.com/gvr7777777
 
 WHITE GENOCIDE 5


 

Bekende Tandarts 36 Keer Gesteek Deur sy Aanvaller

 
bloodmurder-300x159  OOS LONDEN – ‘n Bekende Oos-Londen tandarts Dr Francois Coetzee (69) is op Donderdag omstreeks 17:30 deur ‘n deftige verdagte aangeval en 36 keer gesteek in die Oos-Kaap.
Die aanval het plaasgevind op ‘n gewilde pad deur die Nahoon Point Nature Reserve, wat gereeld deur drawwers, swemmers en strand stappers gebruik word. Die pad loop deur ‘n gebied van herwonne kusduine en bos, die bos is naby die afdraai na die Ooste Bank Herwinning Werke. Kevin Cole, die Nahoon Point Nature Reserve bestuurskomitee het gesê die aanval op Coetzee was ‘n wakker maak oproep vir hulle almal.Coetzee sterk by die huis aan nadat hy twee nagte by die Life Beacon Bay-hospitaal deurgebring het. Volgens Coetzee het sy tryd begin terwyl hy gedraf het saam ander vyf hardlopers. Hy het blykbaar gestop om water af te slaan naby die pompstasie, dit toe ‘n goed-geklede man in sy middel-30s uit die bos, gewapen met ‘n klein mes gekom het. Die ander drawwers is reeds buite bereik afstand. Coetzee het nie geluid gemaak nie en die aanvaller teengestaan.
 
Hy het met sy rug teen ‘n rots geval terwyl die verdagte bo-op hom was en verwoed voort gegaan het om hom te steek met die mes. Die ergste steek wonde is blykbaar op sy linkerarm en lies opgedoen. Die verdagte het buit gemaak van sy motorsleutels en ‘n T-hemp. Coetzee het gesê dat hy na die aanval opgestaan het, sy selfoon uit sy sak gehaal het en sy seun gekontak het om hulp te ontbied. Hy is na St Dominic‘s Hospitaal gehaas voordat hy oorgeplaas is na Life Beacon Bay.
Volgens kaptein Mluleki Mbi het die aanval plaasgevind omdat Coetzee die roof teengestaan het. Hy het gesê dat nieemand nog in hegtenis geneem is nie en dat ‘n saak van roof is ondersoek word – Dispatch Life
 
 WHITE NATION EDITOR'S REVIEW


 

Bejaarde Doodgeslaan met Baksteen Tydens Aanval

bejaarde 4DURBAN – James Quinlin (79) en sy vrou Jill (65) is aangeval op Donderdag middag in hul Glenhills huis in Natal deur ‘n verdagte man wat blykbaar op soek was na werk.

Quinlin is blykbaar doodgeslaan met ‘n baksteen en koper pyp, terwyl sy vrou aangerand en deur haar gesig geslaan is. Die verdagte het Quinlin se selfoon gesteel. Jill Quinlin is erg getraumatiseerd nadat sy haar man by die lykshuis moes gaan identifiseer – Sunette Bridges News Page

 
 


 

Plaasboer in Elandsfontein Kritiek na Aanval

Pistool KEMPTONPARK – ‘n Plaasboer met die naam Henri Meyer is blykbaar geskiet deur verdagtes op sy plaas, gedeelte 39, Elandsfontein in Sentraal-Transvaal.

Volgens vriende en familie is die draad om die huis geknip om toegang te verkry. Die honde het blykbaar geblaf waarna Henri wie se van nog nie bekend gemaak is nie ondersoek gaan instel het. Die honde het onbeheerbaar geraak, Sy seun het die sekuriteits hek oopgemaak. Die verdagtes het al skietend op hom afgestorm en vir Henri trompop raak geskiet.

Volgens Henri se broer Aron is hy kritiek. Sy borsbeen, nier en dikderm is glo beskadig. Dokters het ‘n gedeelte van die dikderm blykbaar verwyder.   Kemptonpark se polisie is besig met ondersoek – Boere Krisis Aksie
 
 


 

Boerenooi verras haar aanvaller

 

’n Dame van Heidelberg in Transvaal het net besluit sy gaan nie toelaat dat haar aanvaller haar oorrompel of doodmaak nie, en het pro-aktief opgetree toe die knaap te na aan haar gekom het.

Christa Gladd (39) sê sy het geweet sy sal moet slimmer wees as die aanvaller, en dit was toe Saterdagmiddag so.

Die aanvaller het haar begin wurg, en toe met ’n baksteen geslaan, drie keer, en daarna probeer om haar te skiet.

Die swarte se wurggreep op haar, het die adrenalien laat pomp, en toe word sy kwaad en besluit die man sal nie in haar huis kom waar haar man rus in die slaapkamer nie.

Sy het haar kans geneem nadat hy haar drie keer met die baksteen geslaan het, en toe hy die vuurwapen wou oorhaal om haar te skiet, het sy haar knie vinnig gelig en het hy gekrul van die pyn.

Hy wou haar toe weer skiet, maar die vuurwapen het geweier, en toe die aanvaller se makker hom waarsku met ’n harde fluitgeluid, het hy skielik die aftog geblaas.

Sy sê die Here het haar vyf keer beskerm teen ’n seker dood.

Sy is later op die toneel behandel en is daarna in die hospitaal opgeneem.
 
 


 

 

Eugene Terre’Blanche was ‘beaten so badly that he didn’t look like Eugene any more’…

Eugene_Terreblanche murdered April 3 2010 on farm Ventersdorp two blacks with pangasThe leader of the Boer-Republican movement, Eugene Ney Terre’Blanche (66), has been murdered on his farm.  Radio Pretoria reports on April 3 2010 that Terre’Blanche has been murdered by people with pangas on his farm near Ventersdorp. This followed just 12 hours after the North Gauteng High Court judge Eberhardt Bertelsmann had issued an order banning the ANC-genocide song “Shoot the Boer’ – saying it incited violence against a specific minority group and instilled fear in this group.

According to police the founder/leader of the Afrikaner Weerstandsbeweging (Afrikaner defence movement) he was at his farm in Ventersdorp between  5 to 6 pm. He does not live there permanently. When police got there he was lying on the bed with fatal injuries to his head and upper body, he was still alive but died later. Police found a panga and a "knopkierie" (African fighting stick) and arrested two farm workers at the farm. According to them they ‘got in a argument’ with Eugene Terreblance and then admitted to killing him. He died because of his injuries and was declared dead at 7pm.  AWB spokesman Andre Visagie said “Terre'blanche was beaten so badly "he didn't look like Eugene anymore".  The AWB leader was alone on the farm at the time of the attack. Visagie said that Terre'Blanche's only security were his dogs which were "neutralised".  A 16-year-old and 21-year-old who apparently worked for Terre'blanche were arrested, police spokeswoman Captain Adéle Myburgh said. Police rushed to issue a statement saying the murder was ‘not politically motivated’ – however this could not be confirmed from any other sources thus far. http://www.news24.com/Content/SouthAfrica/News/1059/9099cbce944245f3bfefc51557252256/03-04-2010-11-02/Eugene_Terreblanche_murdered

VIDEO: Media-statement on Dutch TV-news NOS - Johan Potgieter and brother Andries Terre’Blanche about murder on Eugene Terre’Blanche shows great restraint:

Afriforum  and Solidarity trade union – organisations which both represent the civil- and labour-rights of the besieged Afrikaner minority – have pleaded for calm. Afriforum spokesman Willie Spies said it was ‘essential that South Africans of all races now do not make any reckless public statements. “This murder is a call for people to come to their senses and acknowledge the highly polarised and violent situation in which the country now finds itself.’ Spies pleaded with people to remain calm - ‘in the middle of a situation which is extremely tense and could have an destructive potential.’

Hatespeech against Terre’Blanche on ANC-website April 3 2010 before his death was known:

Deni Monyama writes on April 3 2010 at 19:00: ‘I  don’t understand why white people are busy complaining about Julius Malema song when Eguene Tereblanche (sic) is busy with his hatespeech calling on the so called ‘true Afrikaners to fight until their bitter end for their land’ and no one is saying a word about it:” Facebook link: posted at 19h00.http://www.facebook.com/editalbum.php?aid=2040597#!/pages/ANC/148607537325?ref=ts




 
 
 


      
 


      
 


      
 


      
 


      
 


      
 


      
 


      
 


      
 


      
 


      
 


      
 


















 

ALL RIGHTS RESERVED TO Geloftevolk Republikeine Germany TILL 2018


 







WESKAAP

G R

BENONI / BOKSBURG

NUUSBLAD


GOOGLE BLOG

V S

GELOFTEVOLK 777
FRIENDS WORLD WIDE








GR BOTSWANA


Google Gmail Blogger Google+ Facebook Twitter Addthis
This website was created for free with Own-Free-Website.com. Would you also like to have your own website?
Sign up for free