http://geloftevolkrepublikeinegermany.page.tl/
Gestbook ONS Gaste Boekie G R LINKS
Google Gmail Blogger Google+ Facebook Twitter Addthis

Geloftevolk Republikeine Germany

Siener-V-Rensburg


Nicolaas Pieter Johannes
("Niklaas" of "Siener") van Rensburg

Nicolaas Pieter Johannes ("Niklaas" of "Siener") van Rensburg (30 Augustus 1862 - 11 Maart 1926)was ’n Boer in die Zuid-Afrikaansche Republiek - ook bekend as Transvaal - en later ’n burger van Suid-Afrika wat onder volksgenote gesien is as ’n profeet van die Boere. Gevolglik het hy bekend gestaan as Siener. Sy akkurate voorspellings van toekomstige gebeure het bestaan uit patriotiese en godsdienstige beelde. Gedurende die Tweede Vryheidsoorlog het hy onder die Boere ’n goeie reputasie opgebou en ’n getroue kameraad en adviseur van genl. De la Rey en pres. M.T. Steyn geword.

Behalwe dat hy kon lees en skryf, was hy verder ongeletterd. Nogtans het bekendes soos Generaals Koos de la Rey en Christiaan de Wet hom dikwels geraadpleeg. Hy het sy eerste visioen gehad toe hy 7 jaar oud was en daarna meer as 700 tot en met sy dood. Hy het die meeste van sy visioene self verklaar.

Van Rensburg is gebore op die plaas Palmietfontein in die Potchefstroomdistrik as die seun van Willem Jacobus en Anna Catharina Janse van Rensburg. In die tyd wat hy jonk was, was die skoolopleiding in die ZAR nie na wense nie en kinders moes dikwels groot ente per dag aflê om onderwys te ontvang. Gevolglik het Van Rensburg slegs 20 dae van formele skoolonderrig ontvang by die Rooipoort Plaasskool. Omdat sy ouers geboer het moes Van Rensburg op die plaas uithelp en het hy baie van sy jeugjare te veld deurgebring as wagter van die vee. Hy het nooit leer skryf nie maar met behulp van sy moeder het hy geleer om uit die Bybel te lees. Hy het nooit iets anders as die Bybel gelees nie.

Op 16-jarige ouderdom het hy deelgeneem aan die regering se strafekspedisie teen die opstandige Mapog. Hy het malaria opgedoen tydens die strafekspedisie en moes naby Wolmaransstad in die westelike ZAR agterbly. Toe hy 21 was is Niklaas, waarskynlik weens sy kennis van die Skrif, tot ouderling van die Hervormde Kerk gekies. In 1884 het hy met Anna Sophie Kruger getrou.

Van Rensburg en sy broer is opgekommandeer om deel te neem in die Tweede Vryheidsoorlog onder generaal Du Toit. Hy was nie gewapen nie en het nooit ’n skoot in die oorlog afgevuur nie. Sy bydrae was egter die reeks profesieë was deur die loop van die oorlog (tot en met sy dood) die Boere bygestaan het. Soos die Siener later verduidelik het het ’n man hom uit sy slaap wakker gemaak ’n dag voor die oorlog uitgebreek het, met ’n boodskap dat sy werk aan God gewy sou wees.

Na afloop van hierdie gebeurtenis was hy omvang deur ’n vrees wat hy nie kon verdryf nie. Toe hy in hierdie verwarde toestand gebly het terwyl hulle in Kimberley vertoef het, het die leiers van die kommando hom huistoe gestuur. Het het egter geen verligting ervaar nie en het teruggekeer na die Beleg van Kimberley waar hy in ’n visioen gesien het dat die Boere die oorlog sou verloor en baie lewens in die vryheidstryd sou afstaan. Kort daarna, moontlik by Graspan, het sy verwarde toestand verbeter toe ’n kameraad langs hom gewond is soos hy kort daarvoor in ’n visioen gesien het. Van Rensburg het daarna saam met genl. Piet Cronjé gereis maar het daarin geslaag om met ’n handvol andere te ontsnap uit die omsingeling te Paardeberg. Daarna het hy saam met verskillende kommando’s gereis waar sy akkurate voorspellings sy reputasie opgebou het.

’n Verslag van sy visioene het die aandag van genl. De la Rey getrek, waarna Van Rensburg na De la Rey gekommandeer is. Op 7 Desember 1900 het genl. De Wet homself in ’n aaklige posisie bevind teen die Caledonrivier wat in vloed was terwyl die Britse magte sy posisie bestorm het. Sy oorgawe het ’n gegewe geblyk maar ’n Boereverkenner het ’n boodskap van De la Reygebring wat sê dat die Van Rensburg die situasie gesien het en ’n ontsnappingsroete bekendgeword het. De Wet het hierdie ontsnappingsroete gevolg en die Britte moes swig voor die stortvloed waar De Wet en sy manne deurkruis het. De la Rey wat dit ook moeilik gehad het van sy vyand, het Van Rensburg afgevaardig om saam met pres. Steyn na Roodewal, De Wet se toevlugsoord in die noordelike Oranje-Vrystaat, te gaan. Hier het Van Rensburg geadviseer dat hulle moes wag vir twee ruiters wat hy in detail beskryf het. Hulle het die volgende dag aangekom met ’n boodskap van waarnemende pres. Burger.

Op 13 September 1901 het Van Rensburg hom in die kamp van kommandant Roux op Rietkuil naby Vredefort bevind. Hy het dreigende gevaar aangevoel en die teenwoordiges, wat pas afgesaal het vir die dag, aangeraai om meteens die kamp te verlaat. Roux het nie dadelik ag geslaan nie en sy manne nog minder omdat die bespieders geen vyandelike eenhede gesien het nie. Van Rensburg, sy vrou en kinders het daarin geslaag om op ’n wa te ontsnap kort voor die grootste gedeelte van die manskappe gevange geneem is in ’n verrassingsaanval
Siener van Rensburg:
Visions of the Future

What do a Boer’s words from South Africa in 1926 have to say about today’s world?

Nicolaas Pieter Johannes “Siener” van Rensburg (August 30, 1862 – March 11, 1926) was a Boer from the South African Republic -also known as the Transvaal Republic- and later a citizen of South Africa who is seen by some as a prophet of the Boere (or Afrikaners). Therefore his nickname soon became Siener, which is Afrikaans for “seer” or “soothsayer”. His seemingly accurate predictions of future events were typically wrapped in religious patriotism.

Visions   

The nature of his visions invariably concerned the welfare of the Boere and Germany and were experienced by him as visual imagery to be interpreted afterwards. When the image of the Sisal plant occurred in his visions, he for instance interpreted this as a portend of an important meeting, assembly or parliament. He is believed by some to have made many accurate predictions of local events, including foretelling the death of Koos de la Rey, a general in the Second Boer War, and the political transition of South Africa after his own death. At times his visions also concerned international events, among which the start of World War I and the rise of Communism. He was unable to interpret some of his own visions. These, written down, are still open to interpretation, and believed by some to pertain to future events.
Early years
He was born in the district of Potchefstroom. He only received 20 days of formal school training and spent much of his youth as a cattle herder. At age 16 he participated in a government expedition against the rebellious tribal leader Mapog. He settled near Wolmaranstad in the then western ZAR, and married Anna Sophia Kruger in 1884.
Participation in wars
Nicolaas van Rensburg participated in the second Anglo-Boer War under General du Toit. When time allowed, he then revealed the visions to those around him. He returned to his farm before the end of the war. When the Union of South Africa came out in support of the Allied Powers in World War I, Nicolaas van Rensburg joined the rebels. The rebellion received a fatal blow even before it started, when the influential general Koos de la Rey was accidentally killed on September 15, 1914. The rebellion petered out and most rebels, van Rensburg included, were eventually captured and imprisoned for two years.
After his release Nicolaas van Rensburg returned to his farm. His daughter recorded his continuing visions up to his death at age 64. The van Rensburg family cemetery is located 11 km from Ottosdal, in the North West  Province.
LIST OF PREDICTIONS
Prophecies from 1899 until his death in 1926:
Fulfilled:
* The outcome of the Boer War.
* The Great ‘Flu epidemic of 1918.
* England’s loss of all her colonies.
* Independence for Ireland.
* The atomic disaster at Chernobyl on April 26 1986.
* Lady Di’s death The divorce and tragic death of “a beautiful English Lady in a car accident who would be mourned by the whole world.”
* Civil war in Bosnia.
* Dr HF Verwoerd, former Prime Minister, will die at the hand of a close friend.
* The release of Nelson Mandela by ex-President FW de Klerk.
* The Necklace Murders by blacks against blacks
* South Africa will be governed by a black government.
Not fulfilled yet (scan the topics and read what you wish)

* Japan will be destroyed by earthquakes.

* Ethnical violence in Russia and Europe
Actually, this does seem to be in formation.  Muslims in Europe already are changing the population profile.  They represent a different religion and a race (Arab) within Europe.  Whatever they protest about, will affect the countries they are in.  I expect them to turn Europe against Israel, which has been the object of their wrath for thousands of years.
* Racial violence will explode worldwide at the turn of the century and start World War III, in which Germany and America will fight side by side.

* Laser weapons?: It is a chilling experience to read about his predictions in 1920 of this coming Third and Final War at the beginning of the 21st century when the armies of the world will use what he called “terrible electrical rays that sow death and destruction from above and below, and soak the earth in blood”.
*** This could be an EMP attack, which knocks out the electrical grid over countries.
The old prophet described the events on the battlefields of the world in such detail as though he himself had been an eye-witness.
In 1918 Rensburg prophesied:
“I see there will be a time when the whole world will be ploughed under. This will be the beginning of the Third – and last – World War and everything will be in confusion.
Then I saw a snake lying on the ploughed land. I could not see its head or tail.
Because of this decision his visions and prophecies have been preserved and have now become known throughout South Africa, and the following words are becoming part of the Afrikaner nation’s daily discussions: “‘Seer’ Van Rensburg said so….”



Seer Van Rensburg was visited frequently by prominent figures in South Africa, such as General JC Smuts, a former Prime Minister of South Africa, during his lifetime. In 1916 General Smuts, past Prime Minister of South Africa, as well as General J.B.M. Hertzog, gave witness before a Parliamentary Committee regarding the truth of this old Boer prophet’s visions.
However, the same Jan Smuts, not only prohibited distribution of the prophecies during World War 2, but when a friend of the Boer Prophet, Boy Mussmann, tried to publish them secretly, he was attacked by the police and the visions were confiscated.
Because of the controversial nature of his visions, the old Boer Prophet is today still the centre of many heated debates.
Shortly after the 1992 Referendum in South Africa, a prophecy by Van Rensburg, that a future Afrikaner leader would one day hand over power to the blacks, caused a fist-fight in Parliament.
AIDS:
After a vision on December 1917 and March 1918, he said immorality will increase throughout the world; he saw how a disease broke out in Africa as a result and mainly blacks dying from it.
It spreads throughout the world, but whites are relatively untouched by it.
He saw an old little ‘kaffir’ dressed in women’s clothing sit in Europe and droppings roll off him to the West (he is totally infected with this disease and the Western nations will also be infected).
Kaffir, kaffer or kafir, which once was a blanket term for black southern Africans (see Kaffir (historical usage in southern Africa)), is now utilized exclusively as an ethnic or racial slur. The original meaning of the word was ‘heathen‘, unbeliever or infidel, from the Arabic Kafir.
This was the first vision the Seer had which predicted worldwide decadence, immorality and pornography, also referring to a horrendous sexually transmitted disease’ as result. At that time nobody knew of the existence of Aids.
Divorce and death of Princess Diana
According to Professor A.G. Raath of the University of the Orange   Free State, the Boer prophet predicted Prince Charles’ and Princess Diana’s divorce in January 1919.

The Seer said “a divorce was hanging over the head of a very renowned British lady of ‘noble birth’ (Diana). And when she dies, we prepare for a big election..”

Van Rensburg said “when he sees ripe wheat, it means an election is on the cards.” And this is exactly what happened! A few days after Princess Diana’s death on 29th August 1997, the first election shots were fired by the NP and ANC.

In three important visions in January 1916 & September 1920, he not only saw how Diana would be stripped of everything after her divorce, but that her sudden death would plunge the whole of England into mourning. He further said that there would be dirty tricks involved in her death, and that she would die in a car accident. The scandal, he said, which she brought over the Royal House was the reason she had to die. Among other things, there were rumours that Diana was expecting her Arab lover’s child and that she would marry him shortly.
South Africa
1960-1994, the South African government loses more and more grip on situations and circumstances because they ‘forgot’ their Lord and God that gave them the country in the first place.e.g.: daily opening prayer in parliament was abolished in 1972 for the sake of Muslims and Hindus.
1994 – Mr. van Rensburg correctly prophesied the release of Mr. Mandela, it’s political ties (communism) and the false and violent ‘peace’ that the man and it’s party ‘preaches’.
1994 until the death of Nelson Mandela: the era in which the Boerevolk (Afrikaners) lose their power in parliament, get persecuted, murdered and alienated from their origin/roots. note: South Africa has got with the ANC a 70% party; therefore it hardly can be called a democracy.
The death of Nelson Mandela to a new and more balanced government: right after the death of Nelson Mandela very big strikes and disobedience occur, and they followed by a local ( 3 of 7 provinces ) civil war for ground and power (eg: Zimbabwe type of actions).
These actions are however short lived; the revolt is quenched in a border town called Prieska and the people causing the revolt then are scattered. Mr. van Rensburg has prophesied that weapons will be transported over a railway line to that town; that railway has been completed last year.
During the time of that new government the Lord will return and establish His Millennial reign on the Earth, but also very big trouble will be upon the earth, and as a result many European refugees will flee to South Africa.
The second coming of the Lord being a jubilee year it’ll cause the borders of South Africa to extent beyond Zimbabwe and Namibia. Striking details in his dreams and prophecies are known, and symbols reoccurring in his visions are consistent and can be with relative ease correctly interpreted.
The World (especially England, France and USA)
America and England will become bankrupt and full of debts.
*England will be struck by 7 plagues when World War 3 is at hand.
England will be totally annihilated, even their ground will burn away as a Russian-led invasion will invade Europe, through Turkey, and use terrible weapons.
The invasion will be stopped in France by German-American forces. Mr. van Rensburg actually made a remark that Germany will receive new ‘ground-breaking’ technology from America that they (the Germans) will use to defeat the Russian invasion; the USA will be unable to respond in a timely manner because of a severe attack on their troops, ground and finances.
Mr. van Rensburg also indicated that the trouble for South Africa will be much shorter lived when compared to other countries also less troublesome, as the Lord will send His power and blessing causing South Africa to be a safe-haven for Christians from all over the world.
You can view a documentary on Siener van Rensburg here:
Sources:
Wikipedia: Siener van Rensburg
Siener van Rensburg – Adriaan Snyman and
http://www.siener.co.za
-
Other Modern Prophecies about America
Imminent Predictions about the USA Click here for more
Dimitru Duduman – “America will burn” Click here for more
Siener van Rensburg: Visions for Africa, Europe, and America– Boer perspective Click here for more
George Washington’s Vision Click here for more


Siener van Rensburg voorspellings vir Blanke toekoms

Hoekom, wat voorspel Siener, dieper in Siener se brein vir 2013. Wat gaan gebeur? Waar het dit begin. Kom ons kyk wat het gebeur en daardie groot vraag, hoekom? Hoekom voorspellings?

Siener het in die Anglo-Boere oorlog baie voorspellings gemaak. Een was in die oorlog waar Siener vir die Boere voorspel het om nie die rivier op ‘n sekere plek oor te steek nie maar om ‘n oppad te vat na waar die rivier wel oorgesteek kon word. Die Engelse het egter wel die rivier probeer oorsteek en het weggespoel. Die Boere kon lekker lag vir die een. Maar hoekom?

Die Here, God het eers dat die ander Boere en Generaals vertroue kry in Siener. So sou Siener respekteer word en nie bloot nog een wees wat nonsens praat oor die toekoms nie. Eenkeer was ook nie voldoende nie omdat dit afgemaak kon word as bloot geluk.

 

Siener voorspel vir Blankes

 

Siener het baie voorspellings gemaak maar die 3 wat ek nou wil uitsonder is;
1) Dat swartes die land sal oorneem, 2) Dat die land vol teerpaaie sou wees en 3) Dat die Nasionale party eers klein sou word in die Kaap en dan sal vergaan.

Het Pres. FW de Klerk die volk uitverkoop? PW Botha het met alle mag geveg en al die geld in die weermag geplaas. Die swartes se oormag was te groot en enige persoon met normale verstand kon insien dat daar geen toekoms is op die oorlogs pad nie. Vandag is daar 4 miljoen Blankes wat nie die mag kon handhaaf oor die groeiende 50 miljoen inwoners nie. Dan het die oorlog ook verskuif van die grense na die binneland. Dit was katastrofies en kon nie geduld word nie.

Een van die vrae van die oud Konserwatiewe party was; waarom kan daar nie ‘n volkstaat uitgehou word nie? Om die vraag beter te verstaan kan ons vinnig kyk na Israel.

Israel het vergaan in oorlog na oorlog en tydens die tweede wereld oorlog was die Jode by die miljoene uitgewis. Die VSA het hulle gehelp om weer ‘n Israel, ‘n Vaderland of toevlugsoord te kry. Nou kan die Boere vra maar waar is ons sin?

Die volkstaat sou wees as ‘n strook van Kaapstad oor Bloemfontein oor Johannesburg en voorstede tot by Pretoria. Dan weer ‘n strook vanaf Bloemfontein na Durban. Daar was baie probleme maar kom ons kyk daarna uit Siener se voorspellings en grawe ons dieper in die saak.

Suid Afrika het nog nie bestaan tydens die oorlog nie en Siener het vir die Boere Republieke voorspel. Dus was die hele Engelse Kaap en Engelse Natal uitgesluit. Siener het na die oorlog ook voorspel maar ons moet onthou wat sy verwysings raamwerk was. Dan ook het Siener voorspel dat die Vrystaat en Transvaal onder swartes sou verval. Dus as dit nie gebeur het nie sou dit beteken dat Siener lieg en dus sou God lieg of sou God nie kon voorspel nie. Dit beteken eenvoudig dat dit moes verloop soos tans. Wat nou verder?

Een van die probleme was dat die grense van die staat te groot was om te verdedig. Die ander probleem was dat die sogenaamde volkstaat deur die meerderheid swartes oorheers is. So was die stede Bloemfontein, Johannesburg en voorstede asook Pretoria as swart woon gebiede vereis en was deur die swartes as on-verhandelbaar beskou. Dus kon geen vrede samesprekings voortgaan as die mega stede deur ‘n blanke geldmag beheer sou word nie.

Dit bring ons na die dilemma dat die Boere die grootste ekonomie moes afstaan en dus nie oorleefbaar sou wees nie. Maar Siener het die antwoorde. Jy moet eers insien dat God se wysheid is baie groter as duisende mense. So Siener kon vir die Boere hoop gee: Die vierkleur sal weer wapper, die Boere sal weer oor hulself regeer. Nou hoe nou gemaak?

God gaan ‘n streek gee in die Vrystaat en Transvaal wat deur blanke Boere oorheers sal word. Let op dat die goudstad (JHB) se ekonomiese waarde gaan verval tot bykans niks. Goud se waarde gaan daal en die groot stad se bestuur sal verval tot wanorde en wanhoop. Dit het reeds sterk gevorder en min mense twyfel nog daaraan. Suid Afrika gaan nie meer die sterkste in Afrika wees nie. Die onderwys het geval tot van die swakstes en dus val die “nuwe” SA se toekoms ook met spoed. Siener het voorspel dat die Boere gaan swaar kry onder diefstal en moorde, maar veral leierloos sal wees. Dan is daar ook die magtige Engeland wat gaan verswak ten opsigte van byvoorbeeld die VSA en Duitsland.

Engeland was seker die grootste wereld mag in die jaar 1900. Vandag is Duitsland weer sterk om nie eers te praat van die VSA nie. Die mense stem vir die ou engelse party die DA. Siener sou dit sien as volks verraad, joiners en wat nog. Die regse partye het geval tot minder as 10% van die blankes. As jy luister na die lied ”de la Ray sal jy die Boere kom lei” kan jy maar net afvra of die Boere tans leierloos is of nie. Siener het dit alles voorspel.

Nou kan ons verder gaan met die volkstaat. Ek noem dit ook die ontwikkelings streek. Hoekom? Jy sien in Siener se voorspellings gaan dit nie oor minerale soos goud nie maar oor produksie met groot fabrieke. Produksie eerstens met kos want almal moet eet. As jy nie kos kan produseer moet jy al jou rykdom weggee om te oorleef. Dan is die rykdom nie in minerale maar in produksie van items wat die wereld benodig. Laastens in produksie van items wat die wereld wil verkry om lekker te lewe soos motors en energie.

So wat vertel ek jou vandag? Die toekoms is in God se hande en nie in mense sin nie. Dan gaan dit oor ander items wat in die toekoms gaan verhandel en nie in die bestaande nie. Kom ek gebruik voorbeelde om te verduidelik.

Toe Siener voorspel het was daar nie motors, selfone en rekenaars nie. Daar was nie petrol en diesel en die land was nie vol paaie nie. Nou moet ons vra, wat gaan die wereld in die volgende 20 tot 50 jaar benodig?

As ons dus vashaak by die hede, die bestaande JHB, Pretoria of Bloemfontein. Ons bestaande fabrieke en myne dan gaan jy die pot mis sit. Kaboem. Finish en klaar. Is dit nie waar ons reeds is nie en is dit nie waar dat die bestaande regering nie die visie het om hoogs tegnologies te laat ontwikkel nie? Hulle kan dit nie doen nie.

Kom ons kyk nou na die pad van vrede, heil en toekoms. Batterye gaan eenvoudig meer ontwikkel in jou huis, selfoon, rekenaar, motors en bakkies. Dus bou ‘n moderne fabriek. Motors gaan nie meer op paaie ry nie maar gaan vlieg. Beplan dus daarvoor. Energie gaan skaarsers en skaarser raak. Ontwikkel dus daaromtrent. Motors moet meer ekonomies wees. Dus is daar nuwe tegnologie nodig en dus nuwe fabrieke. Kry jy die idee?

 

 

Jy moet weet waar jy vandaan kom so gaan lees die e-boek “Die Skepping” Gaan soek dit op google en lees dit. Jy moet weet waar ons vandag is, so gaan lees bietjie “Die Skepping se Gees” As jy dan wil weet oor die gelofte volk se toekoms gaan kyk na die SAAI Stigting en neem deel.

 

WEDER- GEBOORTE VAN DIE BOEREVOLK

Daar is genoegsame bewys dat Siener van Rensburg inderdaad oor 'n vermoë beskik het om in die toekoms te sien. Daar is ook by kere deur bekende generaals van sy intuïsie of insig oor toekomstige gebeure gebruik gemaak om die Engelse leer te uitoorlê. Meer onlangse gebeure soos die totstandkoming van die Republiek van Suid Afrika, die opkoms en die verval van Kommunisme, die burgeroorlog in Bosnië, die koms van 'n swart meerderheidsregering in Suid-Afrika, die moord op dr. Verwoerd, die kernontploffing by Chernobyl,  Kodesa, die val van die Berlynse Skandmuur, Hitler se 'Blitzkrieg' en die Eerste- en die Tweede Wêreldoorlog is bewyse van Siener se vermoëns.

Om te sê dat Siener van Rensburg met sy voorspellings vergesog is, is ongegrond. In soverre dit die akkuraatheid van Siener se voorspellings betref, kan ons meld dat daar 'n korrelasie bestaan tussen dit wat hy voorspel het gaan gebeur en dit wat inderdaad gebeur het. Histories beskou blyk dit dat die regte omstandighede soos Siener van Rensburg dit voorspel het nog nie werklik gerealiseer het nie. Derhalwe is dit duidelik dat die Siener  tot nou toe nie altyd deur sy kritici reg verstaan is nie.

Hierdie artikel is 'n poging om beter  perspektief te gee aan die omstandighede soos die Siener voorspel het waaronder ook die verwagte staatsgreep sal realiseer. In dié verband sal ons nie alleen sien dat die Duitsers 'n betekenisvolle rol gaan speel in die verwagte staatsgreep nie, maar ook dat 'n neo-Nazi-staatsgreep in Duitsland die staatsgreep hier vooraf moet gaan. Siener se voorspellings betreffende die verwesenliking van 'n nuwe Boererepubliek met Duitse militêre hulp kom in die kollig net voor of gedurende 'n groot wêreldoorlog.

Siener van Rensburg se voorliefde vir die Boerevolk het hom in hierdie land se geskiedenis sedert die Tweede Vryheidsoorlog een van die groot geeste van sy tyd gemaak.  Ons het gesien dat die Siener se voorspellings vir die totstandkoming van 'n nuwe Boererepubliek met Duitse hulp, sy naam sedert 1914 in die Suid-Afrikaanse geskiedenis lewendig gehou het. Ons verwys hier na drie belangrike gebeurtenisse in die Suid-Afrikaanse geskiedenis wat saamval met groot wêreldoorloë:

  1. Gedurende die Eerste Wêreldoorlog was dit die Rebellie van 1914;
  2. Gedurende die Tweede Wêreldoorlog was dit die Ossewatrek van 1938;
  3. Gedurende die komende Derde Wêreldoorlog sal dit die verset teen die huidige politieke oorgangsproses (veral vanaf 2 Februarie 1990 wees.)

Elke keer het die teenwigte van die Boerevolk tydens hierdie oorloë en/of die komende oorlog dit bewerk dat Siener van Rensburg se voorspellings nie bewaarheid word nie en is die Siener se geloofwaardigheid elke keer aangetas.  Die Siener se goeie naam het ook in die slag gebly omrede die omstandighede vir die vervulling van voorspellings nie altyd deur die vertolkers reg geïnterpreteer word nie.

Beoordeel teen die agtergrond van die instelling van 'n Swart regering in Suid-Afrika, verhoog dit die waarskynlikheid dat die omstandighede immers gunstig is dat die tyd vir die verwagte staatsgreep deur die Boerevolk aangebreek het. Hierdie staatsgreep sal as gebeurtenis voortspruit uit die komende Derde Wêreldoorlog. Ek sien daar kom 'n tyd dat die hele wêreld omgeploeg is (dis die uitbreek van die Derde Wêreldoorlog, en dinge is baie deurmekaar). Dan sien ek oor die omgeploegde land lê 'n slang. Ek sien nie sy kop of stert nie (niemand sal presies weet waar hierdie oorlog begin het of waar dit gaan eindig nie. In die kerk sal dinge ook baie deurmekaar wees.

Die aanloop tot die Derde Wêreldoorlog en wedergeboorte van die Boerevolk

Siener  van Rensburg het op 12 Maart 1917 'n visioen gehad waarin vir hom gesê is dat Suid-Afrika eendag 'n swart regering sal hê, maar dat dit van korte duur sal wees. Volgens 'n artikel in 'n bylae van Keur & Fyngoud van 1949-1950 meld die skrywer dat die aanloop tot die Derde Wêreldoorlog juis vroeg in die negentigerjare hier in Suid-Afrika sal begin wanneer die finale stryd vir die Boerevolk se behoud losbars – natuurlik moet ons nie datums aan gebeure koppel nie, sleg God ken die tye, maar Hy gee ons die tekens om te mag lees. So, sê Siener, sal ons sien die Heer se weë is nie ons s'n nie.  Ons sal aan die bewind kom, want ek sien 'n Boere-velskoen (Boereregering). Ek sien 'n grasdakhuis (Boere-kabinet).

Siener van Rensburg het gesê: Voordat ons 'n Boererepubliek gaan kry, wag daar 'n bitter tyd op ons. In 1914 met die Rebellie, het ons (die Boere wat hulle nie met die Regeringsbeleid kon vereenselwig nie) deur 'n sif gegaan. Dié keer gaan ons deur 'n smeltkroes. Ek het toe ook vir julle gesê ek sien die tyd is donker, want as ek op my perd sit, kan ek nie sy maanhare sien nie, maar in die moeilike tyd wat kom, sal dit so donker wees dat ek nie my hand voor my oë kan sien nie. Maar vir ons wat weet, sal dit nie so 'n donker tyd wees nie.

Siener het reeds in 1916 aan Boy Mussmann gesê: Daar kom 'n tyd dat ek weer baie in die nuus sal wees. In daardie tyd sien ek baklei ons nog onder mekaar, toe is als meteens verby, en sit ons met 'n swart regering. Dan eers begin die Afrikaner se laaste, maar ook sy felste stryd.

Gedurende die donker tyd sal drastiese hervorminge die land as ware omploeg, wie Baas was, is nou Klaas.  Hierdie drastiese veranderinge het reeds plaasgevind. Siener voorspel dat daar bitter moeilike tye van armoede en ellende op die Boerevolk wag — hul sal van brood en water moet lewe –  en dit is wat gebeur het; op die oomblik is die armoede onder die Boere Afrikaner groot. Daar is baie mense wat byna letterlik van brood en water lewe; ons sien meer blanke bedelaars op straat as ooit tevore.

Die Boere is mismoedig. Boere loop in en uit hul huise. Hul hoede hang in hul oë en hul koppe hang laag Hulle is baie moedeloos. Ek sien kolle op hulle oë  wat soos pêrels lyk (hulle word verblind en kan nie sien wat werklik besig is om rondom hulle te gebeur nie). Dan sien ek Hosea 4:6 voor my verskyn.

Maar die Boerevolk se swaarkrydae sal ook die begin wees van die swartman (van Afrika) se finale ondergang - 'n klein kaffer tjie kom uit ... en net sy kop steek uit. Indien die swartman ons slegs vir 'n kort tydjie gaan regeer en die Boerevolk se swaarkry onder die swart regering die begin van die swartman se ondergang sal wees, kan die uitkoms nie meer baie ver in die toekoms wees nie.

Dinge sal ook eers verander wanneer die volk se geloof en vertroue in God herstel word. Dit sal in daardie tyd wees dat die Boerevolk met sy rug teen die muur veg en dit sal lyk of daar geen hoop meer vir hom is nie. Die Afrikanervolk gaan weer gesuiwer word, niks kan ons nou meer stuit nie. En hoewel die verraad en broedertwis verskriklik onder ons mense is, sien ek dat ons nogtans voortworstel op die pad wat God vir ons bepaal het. As deel van die suiweringsproses sien die Siener:  Alle verborge en twyfelagtige bedrywighede in Suid-Afrika sal stelselmatig omgekeer word. Korrupsie en kullery, leuens en geheime van alle politieke partye en privaat instansies word genadeloos opgegrawe en openbaar. Hierdie dinge is reeds besig om te gebeur (Volksverraad) So 'n suiwering impliseer dat die ongewenste elemente onder die Boerevolk uitgehaal sal moet word. Deur al die dekades is die Boerevolk herhaalde kere in die rug gesteek deur verraaiers in sy midde. Daar kan geen hoop op vrede wees tensy hierdie verraaiers finaal verwyder is nie.

*Siener vermaan die Boerevolk dat hy sy heil nie by die Verenigde Nasies (die Illuminati) moet  soek nie, maar by die Hoër Hand. Hierdie smeltkoers waarvan oom Nicolaas gepraat het, sal die einde van neutrale onbetrokkenheid wees. Elke Suid-Afrikaner en Boer sal gedwing word om te kies vir die saak van God, of broederskap met sy vyande.

*"In 'n smeltkoers," skryf mev. S.S. Meiring vroeër van Lichtenburg, "word die goud en dooie klip of erts van mekaar geskei terwyl die suiweringsproses of loutering plaasvind. En as jy eers eenmaal die goud  uit die klip gehaal het, kan jy dit nie weer daarin terugsit nie. Daarom sal die smeltkoers waarvan oom Siener gepraat het, 'n eenmalige proses wees en kan dit nie weer herhaal word nie. Die dag wanneer dit verby is en die getroue Afrikaner van die Jingo, Engelsman en sy swart vyande geskei is,  sal hulle tot in der ewigheid nie weer saamgevoeg kan word nie."

Die Siener het ook voorspel dat die Nasionale Party (met sy politieke foefies die Vryheidsfront en die Konserwatiewe Party sal verbrokkel en verdwyn – dit het ook reeds gebeur.

Die Boere verlaat die kerk en soek sy heil in die Hoër Hand.  Tog keer hulle nie hulle rug op God  nie, want die Siener het inderdaad op 16 Maart 1914 'n gesig gesien waarin die Boerenasie weer op God sal vertrou. Dan kom daar 'n tyd wat die volk weer op sy knieë in verootmoediging voor God sal gaan staan — politieke en ander geskille word vergeet omdat dit nie meer saakmaak nie. In die aangesig van die vernietigende aanslag op die Afrikaner keer hy terug na God aan wie hy 'n Gelofte afgelê  het en nou bid hy dat sy son nie moet ondergaan nie.

Die volk is in rou. Hy weet dat daar binnekort 'n smeltkroes op hom wag en hy weet dat hy nie sonder sy God daardeur sal kan gaan nie. Dit dwing hom op sy kneë in 'n hulpgeroep dat sy son nie moet ondergaan nie.

Die egte Boere rnaak vordering.  Dit gaan moeilik maar die Boere bereik hulle doel.  Die Boerevolk word weer gebore.

'n Afrikaner in Europa dra gedurende die donker tyd ons volk se belange op die hart. Hierdie donker tyd sal saamval met 'n instroming van swartes uit Oos-Afrika en die grootste staking in die land – ons is tans goed oppad daarheen. Die Siener voorspel: Vreemdelinge (wilde makoue) uit Oos-Afrika stroom nou die land binne en oral waar hulle gaan, is daar geweld en bloedvergieting (trek in dieselfde rigting wat dit brand.) Maar eers hierna begin die moeilikheid met die swartes en Kommuniste in Suid-Afrika (kom 'n ry kafferassegaaie uit en gaan groot en klein rooi beeste uit). Dit beteken dat die swartes hulleself gereed sal maak vir 'n oorlog teen die Boere-Afrikanervolk (spanne swart osse word ingespan) – en dit is ook reeds gedoen, die ANC het duisende swartes gewerf, hulle word 'n maandelikse salaris betaal en het reeds uniforms, gewere en opleiding ontvang. Daar word planne in die geheim gemaak om die Boerevolk te vernietig. Intussen bewapen hulle hulself met die hulp van die Kommuniste.

Ons gevare is groot, ons vyande legio en sterk en ryk. Hulle gebruik ons land se rykdomme teen ons. Hulle hits die koelies en basters en swartes teen ons aan. Selfs 'n deel van die polisie en die leër gaan teen ons veg om ons te probeer onder bring. Alles (in die VSA) word in die geheim vooraf gereël  tussen daardie regering en die leiers hier, om op 'n gegewe tyd en moment, hulle troepe hierheen te stuur om hulle hier te help teen ons. Hulle sit lank voor die tyd daar klaar en wag om op te tree teen die Boere en sy regering. Hier kom 'n revolusie en baie van ons sal deur hulle doodgemaak word. Ons sal onsself teen hulle moet verdedig en al wat 'n Afrikaner is, sal moet bymekaarstaan om onsself van ondergang te red. Hulle sal in die geheim klaarmaak om weer die baasskap met opstand en geweld in die hande te kry. Daarom dan dat die [Amerikaanse] los troepe in die geheim na ons hawens kom om hulle te help teen ons. Ons leërs sal in twee breek. Ons mense sal van hulle uitgaan, maar hulle sal met alles bly sit. Hulle [Amerikaners] is baie doelbewus en hulle spioene is oral. Daar is baie mense in die land wat beweer dat hulle groot nasionaliste (regs) is maar hulle is dit nie. So sal dit ook in die polisiediens wees – (dit het ons pas weer met die onthulling van die Boeremagsaak gesien, hoe dat die polisie en militêre intelligensie agter die hele saak gesit het). Ons vyande sal baie versigtig in die geheim vergaderings hou, ook wapens en ammunisie van (die VSA en ander lande ) heimlik invoer, en oral by hulle geheime vergader- en opslagplekke wegsteek. Wanneer hulle klaar is, sal hulle ook die swartes en gekleurdes uitnooi en aanhits om deel te neem aan die opstand wat hulle dan sal begin. Dit sal 'n rewolusie wees en ons vrouens en kinders sal in die grootste gevaar verkeer.

Die lughawebasis in Gaberone in Botswana is onlangs vergroot. Daar is gereed gemaak vir oorlog. Teen hierdie tyd is dit ook algemeen bekend dat die Amerikaners 'n verskuilde agenda het wat die Boerevolk betref. Hulle gee voor en het nog altyd voorgegee dat hulle ons vriende is en ons belange op die hart dra, maar dit is van alle waarheid ontbloot. In hierdie geval dien hulle slegs hulle eie belange. Hulle ontsaglike staatskuld noop hulle om elders inkomste te gaan soek. Die maklikste teiken is Suid-Afrika met sy verdeeldheid, onmin en geweld.

Ook die Kommuniste sal gereedmaak om die Blanke Afrikaner te vernietig. Hulle kry 'n hupstoot wanneer Rooi Sjina ook hulself hier in nywerhede kom vestig – daar is verskeie aanduidings dat sulke nywerheidsvestigings plaasgevind het, veral aan die Rand.

Vervolgens voorspel Siener:  Dan sal daar (wanneer die stakings begin) groot moeilikheid wees met die kaffers en die koelies. Behalwe ook vir die moeilikhede oorsee (rassekonflik en burgeroorlog). In verband met die kaffermoeilikheid het ek gesien die vroue vlug. Hul het nie eens tyd om hul venters toe te maak nie. Die gordyne waai na buite. Onluste en bloedvergieting sal in daardie tyd veral in Johannesburg (Oos-Rand) aan die orde van die dag wees.

Terselfdertyd sal daar Engelse wees wat hulle met die Afrikaner se saakvereenselwig. Talle Engelssprekendes veral mense wat jare gelede uit die destydse Rhodesië gevlug het, vereenselwig hulle nou met die Boerevolk se stryd om vryheid. Diesulkes sal vas bly staan, maar daardie wat teen die Boerevolk is, sal uiteindelik beangs op vlug slaan. Alhoewel dit vir ons baie donker gaan word, sal ons vyande nie daarin slaag om ons geheel en al ten gronde te rig nie. Alle moontlike en verdagte leëroffisiere word gevang en vervang met jingoes. - Dit is algemeen bekend dat konserwatiewe Afrikaners in die leër, asook in die polisie vervang is met persone wat die swartes en swart regering goedgesind is. Ons het reeds met hierdie meelopers te doen gekry.

Daar vind iets plaas waarmee hulle nie rekening gehou het nie, en dit bring 'n einde aan hulle heerskappy en bedrywighede vir goed ('n Staatsgreep in Duitsland en 'n burgeroorlog in Rusland  - wat later behandel word).

Koelies uit Indië (saam met Amerikaners) kom  val ons hier aan in die Unie, maar na 'n lang gespook gaan hulle hier weg. Alhoewel hulle deur die Duitsland gewaarsku is om dit nie te doen nie, kom hulle tog per vloot met groot magte hierheen om ons aan te val. Die [Duitse] vloot keer hulle naby Durban voor, bombardeer hulle en jaag hulle terug Indië toe.

Sommiges sien die Indiërs nie as 'n besonder groot gevaar nie, maar dis die Indiërs wat in beheer van veral  die swart vakbonde is.  In Indië ruk die bevolking handuit en Suid-Afrika met sy baie kos en minerale is vir die Indiërs 'n groot prys om in die hande te kry.

Hierdie tyd sal saamval met die uitbreek van die Derde Wêreldoorlog. Daar sal aanvanklik onrus en opstande in Oos-Europa wees.  Die baie rook dui op verwarring en rewolusie. Die vuur wat aftrek na die suidweste beteken dat onluste in daardie rigting sal uitbrei. In die suidweste van Europa, Hongarye, Roemenië, Joegië,  Slowakye en Bulgarye. Nog verder suid is Griekeland. Die onluste sal dus moontlik ook na daardie wêrrelddeel uitbrei. In die Noorde van Europa lê die welvarende lande soos Noorweë, Finland, Swede en Denemarke. Die groot dam vol water (finansiële voorspoed) droog egter op en hulle sal nie meer in 'n posisie wees om hulp aan die arm lande waaronder Afrika, te verleen nie. Dit dui ook op droogtes en moontlik sal haglike ekonomiese toestande en hongersnood (in Europa) die oorsaak van die opstande wees.  Let op dat die Siener aan Boy Mussmann gesê het hy sien 'n dik muur (sensuur) en agter die muur brand die vuur hewig. Die waarheid sal van ons weerhou word.

Duitse ingryping in Suidelike Afrika

Vervolg...

 


























 

 

 








WESKAAP

G R

BENONI / BOKSBURG

NUUSBLAD


GOOGLE BLOG

V S

GELOFTEVOLK 777
FRIENDS WORLD WIDE








GR BOTSWANA


Google Gmail Blogger Google+ Facebook Twitter Addthis
This website was created for free with Own-Free-Website.com. Would you also like to have your own website?
Sign up for free