http://geloftevolkrepublikeinegermany.page.tl/
Gestbook ONS Gaste Boekie G R LINKS
Google Gmail Blogger Google+ Facebook Twitter Addthis

Geloftevolk Republikeine Germany

BOOKS


   
Hierdie titel is 'n verkorte weergawe van 'n tesis vir 'n D.Phil-graad wat in 2004 by die Universiteit van Pretoria verwerf is. Dit handel oor die geskiedenis van die koskultuur van die Europeers wat hulle in die sewentiende en agtiende eeu aan die Kaap gevestig het en deel van hulle nasate, die Afrikaners, gebly het. Tydens die genoemde tydperk is reeds begin om daarna as Boerekos te verwys. Die basiese uitgangspunt van die studie was om na te vors waar die oorsprong le van die koskultuur wat in die sewentiende eeu na die Kaap gekom het, wat die koskultuur behels het en wie daardie koskultuur aan die Kaap beinvloed het. Die stof vir die studie is derhalwe in drie grondtemas verdeel. Die historiese agtergrond handel oor invloede op die sewentiende-eeuse Hollandse kookkultuur wat aanleiding gegee het tot die noodsaak van 'n verversingstasie aan die Kaap, die vestiging van die Hollandse kultuur aan die Kaap, en die gemeenskap wat in die vestigingsperiode ontstaan het. Die tweede tema oor wat die koskultuur behels het wat die Europeers in die sewentiende eeu na die Kaap gebring het, word toegelig. Die derde tema wat gaan oor die invloed van Oosterlinge op die kookkultuur aan die Kaap, word ook bespreek. In die slot word gewys op bevindings wat die studie opgelewer het en 'n vlugtige blik word gegee op die verdere verloop van die koskultuur gedurende die Britse bewind, die Groot Trek, die Anglo-Boereoorlog, die tydperk van verstedeliking, die hoogtepunt van Afrikaner-nasionalisme, en die huidige tydsgewrig.

Subscribe
 


 
Rassis, profeet, egoïs, kampvegter, held – wie was Eugène Terre’Blanche, hierdie boer van Ventersdorp wat ’n bekroonde eenbedryf en gedigte geskryf het? ’n Boer wie se moord wêreldnuus geword het?
In Eugène Terre’Blanche: My storie vertel Terre’Blanche vir die eerste keer self sy verhaal. Hy praat oor sy grootwordjare, diens in die Polisie, sy huwelik en sy versterkte Christelike oortuigings. Hy vertel ook vir die eerste keer heelwat van sy lewe in die tronk: van die benoudheid, maar ook van die goeie verhoudings met van sy medegevangenes – almal swart. Hy gee sy eie weergawe van onder meer die stormagtige politiek voor 1994 waarby hy as hoofleier van die AWB betrokke was, soos die Slag van Ventersdorp, die inval in Mmabatho en die bestorming van die Wêreldhandelsentrum. Die leser sal self kan oordeel waarvoor Terre’Blanche hom beywer het. Het sy lewe en dood ’n boodskap vir Suid-Afrika? Was hy deur sy gewelddadige dood die slagoffer van dít waarteen hy gewaarsku het in sy soeke na die pad oor die “hoë blou berge van Nimmer”? In sy eie woorde: “Het ék dan ’n kans om ’n weg te baan waar die ander gefaal het?”
Hierdie boek is ’n aangrypende blik op een van Suid-Afrika se mees omstrede figure. Amos van der Merwe het die boek met Eugène Terre’Blanche se volle medewerking geskryf, sodat dit soos ’n outobiografie lees. Dis dan ook Terre’Blanche wat deurgaans in die eerste persoon praat. Om die lewe van Terre’Blanche van nader te ondersoek, was deel van die skrywer se soeke na sy eie identiteit.  Alhoewel hy Terre’Blanche se loopbaan gevolg het, was hy nooit by die regse vleuel van die politiek betrokke nie. Eugène Terre’Blanche: My storie was persklaar ten tye van Terre’Blanche se dood.

Subscribe
 
 


   

The only book to tell the dramatic story of South Africa’s Afrikaner Weerstandsbeweging (AWB – Afrikaner Resistance Movement) and its charismatic leader Eugene Terre’Blanche.

The AWB was responsible for the most serious campaign of bombing and violence in South Africa’s history as Apartheid came to an end in 1994, and no understanding of that country’s history is complete without this largely eyewitness account.


Subscribe
 
 


   
The dramatic story of South Africa's far right Afrikaner Weerstandsbeweging (AWB - Afrikaner Resistance Movement) and its charismatic leader Eugene Terre'Blanche. The AWB was responsible for the most serious campaign of bombing and violence in South Africa's history as Apartheid came to an end in 1994, and no understanding of that country's history is complete without this largely eyewitness account. Third edition, now updated to include Eugene Terre'Blanche's murder in 2011.
Subscribe
 
 


   
Nobody was more hated amongst black terrorist groups in South Africa than SusanVan Der Merwe. Her investigations in to racist attacks on Boers made her few friends and powerful enemies. In this extraordinary story and first hand account she explains how blacks threatened to kill her if she did not stop her enquires in to racist attacks on Boers, how they threatened to kill her friends and family when she refused to be intimidated, and how she ended up the number one target on a black terrorist hit list called Boerwatch. Her most terrifying moment came when she was shot and left for dead outside President Mandela’s house. This is the tale of one woman’s determination to stand up to racism and ethnic cleansing against her community and uphold the conservative values she believes
Subscribe
 
 


   
The first essay shows how the author changed from being a supporter of apartheid to realizing that it was immoral and unenforceable. The Myth of Mahatma Gandhi shows that this liberal icon was a racist who intensely disliked black people; The Puzzle of Autogenocide explains why white South Africa voted in favor of black majority rule; How the Mighty Fall details the collapse of the South African army; When the River Ran Red is the story of the 1838 Battle of Blood River; When the West Looked Away details anti-white ethnic cleansing in Zimbabwe; Interviewed by the Flemish is an interview with the author; Conspiracies and the Assassination of Chris Hani reveals the story behind the 1993 murder of ANC leader Chris Hani, including the real role of the apartheid-state's National Intelligence Service in the debacle; The Death of Johannesburg is a photographic essay, first published online, detailing the decline of the largest city in South Africa under Third World rule.
Subscribe
 
 


   
Subscribe
 
 


   
Subscribe
 
 


      
 


      
 


      
 


      
 


      
 


      
 


      
 


      
 


      
 


      
 


      
 


      
 


















 

ALL RIGHTS RESERVED TO Geloftevolk Republikeine Germany TILL 2018


 







WESKAAP

G R

BENONI / BOKSBURG

NUUSBLAD


GOOGLE BLOG

V S

GELOFTEVOLK 777
FRIENDS WORLD WIDE








GR BOTSWANA


Google Gmail Blogger Google+ Facebook Twitter Addthis
This website was created for free with Own-Free-Website.com. Would you also like to have your own website?
Sign up for free