http://geloftevolkrepublikeinegermany.page.tl/
Gestbook ONS Gaste Boekie G R LINKS
Google Gmail Blogger Google+ Facebook Twitter Addthis

Geloftevolk Republikeine Germany

GR Leier

Leier

 Andre Visagie

‘n Ware Leier

  • Gee leiding deur die Woord van die Allerhoogste
  • Is altyd nederig en verdraagsaam
  • Is bereid om met alle mense op alle vlakke te kommunikeer
  • Dink nie hy is beter en verhewe bo ander nie
  • Is altyd daar vir sy mense
  • Gee altyd om vir sy mense
  • Deel sy mense se vreugde en hartseer
  • Is bereid om altyd meer te gee as wat hy vra
  • Is altyd positief en praat sy mense moed in
  • Behandel sy mense met respek
  • Word deur sy mense gerespekteer

http://geloftevolkrepublikeine.org/

   

Nuwejaars Boodskap

Liewe lede van die Boerevolk, in die jaar wat verby is het ons ongelooflik baie geleer!

Ons het geleer dat swart werkers bereid is om te staak totdat hulle werkgewer sy myn moet verkoop

- maw om hulle eie kele af te sny

ter wille van bespotlike eise

soos 'n aanvangsalaris van 'n volle R12 000 per maand vir onkundige en onervare beginners. Ons het in die algemene verkiesing gesien dat minstens 75% van die land se kiesers opgewonde is oor die afgelope 20 jaar se agteruitgang en vernietiging van infrastruktuur in SA en dat die paartjies van ons (in vergelyking met die tiene van miljoene swart barbare) wat vooruitgang, groei en ontwikkeling steun, of ons eie pad sal moet gaan, of "demokraties" saam met die massas sal moet onontwikkelde lewenswyses en derdewereldse standaarde ons eie maak. Verder het ons bewyse gevind daarvoor dat die swart regering met sy Eskom bestuur, nie oor die vermoee beskik om te beplan nie, want in 2008 was daar ook 'n kragkrisis, maar steeds kon die huidige krisis nie met deeglike beplanning, verhoed word nie! Daarbenewens is die Staatspresident trots op die tragiese toestand en spog daarmee dat hulle (die swartes) nou vir baie meer mense elektrisiteit gee as wat die apartheidsregering gegee het en hy wat Zuma is, sien nie die fatale afgrond waarby die ANC ons vaderland af forseer nie! Die wereld se finansiele kundiges, was egter nie so dwaas nie en het SA herhaaldelik met negatiewe kredietgraderings gestraf totdat dit byna geen sin maak vir die buitelandse beleggers om in SA te bele nie! Ook het ons gesien dat dit nie die ANC in die minste skeel as R246 miljoen ONREGMATIG uitgemors word op "verbeterings" aan 'n Zuma-woonhuis nie. Die wet uit die dae van onontwikkelde Europa "the king can do no wrong" is steeds deel van hulle. Kortom, ons Boere het finaal geleer dat daar GEEN manier is waarop die Afrika-kultuur en die eerstewereldse kultuur in ons vaderland, langs mekaar kan bestaan nie! Dit sou uiters onverstandig van die Boerevolk wees, indien ons steeds poog om die futiele pogings van die afgelope 20 jaar wat aangewend is om die Afrika kultuur en die eerstewereld kultuur van die Boere te vermeng, voort te sit. Laat ons dit nou as 'n mislukking aanvaar en konsentreer op alternatiewe wat minstens kanse op sukses bied. Wanneer ons egter die toekoms tegemoed gaan, kan ons nie anders nie as om te besef dat ons verlore is sonder die seen, hulp en inspirasie van ons Skepper en Hemelse Vader! Indien ons nie leef om Sy Koninkryk te herstel en Sy Naam groot te maak nie, het ons eintlik geen bestaansreg nie. Daarom vra ek u, een en almal, om as Boerevolk saam in die jaar wat voorle, te werk as soldate van ons Skepper aan die verkryging van ons volk se selfbeskikking, onafhanklikheid en soewereiniteit. Laat ons elke denkbare roete volg om dit vreedsaam te verkry. Daar is eintlik geen meer gepaste woorde as "Ons slaan ons oe op na die berge, waar sal ons hulp vandaan kom? Ons hulp is van ons Skepper wat hemel en aarde gemaak het!" Laat ons geen steen onaangeroer laat om hierdie jaar, die doelwit van die verkryging van vryheid vir die Boerevolk op vreedsame wyse, te bevorder nie. Dit is my opregte gebed, dat u elkeen in u daaglikse lewenswandel - saam met u geliefdes, die keur van ons Hemelse Vader se seeninge sal ontvang en voorspoed en vreugde sal ervaar.

Andre Visagie 

Hoofleier van die Geloftevolk Republikeine

 


 


Wie is die Geloftevolk Republikeine

Ons is die enigste volk wat met ons hemelse Vader Geloftes gesluit het - vandaar die naam Geloftevolk Rebublikeine

Die Geloftevolk was in die verlede, maar bly ook in die toekoms verbind met die Skepper van Hemel en aarde, die GOD van Abraham, Isak en Jakob.

Ons herdenk en kom ons Geloftes wat ons voorvaders, die Boervolk, met ons God aangegaan het, naamlik:

Die Gelofte van Jan van Riebeeck - 6 April 1654

Die Gelofte van Sarel Cilliers        - 9 - 15 Desember 1838

Die Gelofte van Paardekraal         - 11 Desember 1880

Geloftevolk Republikeine is 'n volk in eie reg met sy eie taal, eie godsdiens en eie kultuur en sal vreesloos op elke manier denkbaar volhard om te veg vir die soewereiniteit en voortbestaan van die Boervolk. Unieke eienskappe van die Boervolk is 'n ewigdurende geloof en nouste verbintenis met God, gasvryheid, vriendelikheid, toewyding, vredenliewendheid, streng dissipline, 1 ste wereld standaarde, streng beskaafde etniese notme en morele waardes getrou aan uit die Skrif en 'n onblusbare strewe na vryheid sodat die Boervolk oor homself kan regeer in 'n eie vaderland.

Die Geloftevolk Republikeine erken elke volk se reg op selfbeskikking en eis dit ook onwrikbaar ten opsigte van die Boervolk. Geloftevolk Republikeine sal hul nooit vereenselwig of tuis voel nie in 'n land van moord, die barbaarse, onbeskaafde wreedheid van plaasaanvalle, toenemende verkragtings, roof, huisbraak, korrupsie, wetteloosheid, miskenning van wettige eiendomsreg, SA se status van misdaadhoofstad van die wereld en kwynende infrastruktuur wat duidelik die seen en goedkeuring van die etniese volke in Suid-Afrika wegdra, maar onaanvaarbaaris vir 'n ontwikkelde volk soos die Boervolk.

Die meer as 'n miljoen volksgenote van die Geloftevolk wat sedert 1994 uit SA gevlug het, is 'n tragiese verlies van kundigheid vir die Boervolk. Geloftevolk Republikeine is verbind tot die versorging van die 600 000 volksgenote wat werkloos in plakkerskampe sonder werk verhonger. Daardie mense bly bloed van die Boervolk se bloed en hulle is die naaste en volksgenote van die Boervolk, totdat hulle uit vrye keuse by 'n ander volk aansluit.

Indien daar Afrikaners/ Afrikaanses is wat hulself beskikbaar stel vir assimlilasie in die Suid- Afrikaanse nasie wat "in aanbou" is, staan dit hulle vry om, ( sooswat enige persoon die reg het ) self te besluit waar en in watter omstandighede hy/sy wil woon en waar burgerskap aanvaar word.

Geloftevolk Republikeine streef die herstel van 'n vrye Boere - Republiek na, 'n eie land waarin die Boervolk homself kan regeer, sy eie hoe standaarde kan instel, sy eie waardes kan uitleef en die Boervolk se voortbestaan noodwendig volgens die beginsels en riglyne van die Heilige Skrif, kan volhou

Die Geloftevolk Republikeine is trots op die Boervolk se roemryke volksgeskiedenis en is nie bereid om die hand van God te misken in al die veldslae wat met Sy hulp gewen is deur die Boervolk se voorvaders nie. Soos die Republikeine weggetrek het uit die Britse onderdrukking in die Kaap ( 1837 ) , soos die Republikeine twee vryheidsoorloe geveg het teen besetting deur imperiale kolonialiste, soos die Republikeine in 1948 die oorwinning behaal het by die stembus, so sal die Geloftevolk Republikeine ywerig en doelgerig werk om onder die gesag van vreemde volkere uit te kom en die verwesenliking van soewereiniteit/ selfbeskikking vir die Boervolk met toewyding en vasbeslotenheid, volhardend vasberade te bewerkstellig.

  
 


 

Die Geloftevolk Republikeine verklaar



Ons Glo

1. In God die Almagtige - Skepper van Hemel en aarde.

2. In die Wet van God as riglyn om gelykvormig te word aan Sy seun.

3. En bely dat God van Abraham, Isak en Jakob, ons God is en dat Sy Seun vir ons sondes gesterf het, sodat ons vir ewig kan lewe in liggaam en dan in Gees.

4. Dat ons die reg het om ons God, ons volk en ons kultuur binne ons eie vaderland te dien en oor onsself te regeer

5. En ons ag onsself gebonde aan die Gelofte van Jan van Riebeeck, van Bloedrivier en van Paardekraal wat deur ons voorvaders afgele is.

6. Dat ons volk in Suid Afrika se veelvolkige verkiesings net van een gevolg seker is, naamlik dat daar nie eens die geringe kans is om te wen, sodat ons volk se belange kan voorrang geniet nie.

7. Dat ons onself moet voorberei teen die dreigende en toenemende aanslae op die lewens van ons Boerevolksgenote en ons Boervolk se voortbestaan, sodat ons onsself kan verdedig in die Naam van ons God

8. Dat die verlede bewys het dat, die Boervolk, in staat is om oor onsself te regeer in 'n soewereine staat en dat slegs die vernietigingsdrang en die hebsug van die huidige regering, in ons pad staan om 'n eie vaderland te verkry.

9. Dat ons geroepe is om ons Boervolk uit te lei uit die misdaadnes waarin die Boervolk homself bevind.

10. Dat ons krag in die eerste instansie in ons Skepper le en dat slegs 'n gesamentlike poging van al ons volksgenote om ons Boervolk te bevry ( van die juk van die vreemde volke onder wie se heerskappy ons staan ) , ons vryheid kan bewerkstellig.

BEKERING - BESKERMING - BEVRYDING dit is die pad wat ons gaan loop.

 
 


   
  Die Geloftevolk Republikeine Blogspot
 
 
 
 


      
 


      
 


      
 


      
 


      
 


      
 


      
 


      
 


      
 


      
 


      
 


      
 


      
 


      
 


      
 


      
 


















 

ALL RIGHTS RESERVED TO Geloftevolk Republikeine Germany TILL 2018


 








WESKAAP

G R

BENONI / BOKSBURG

NUUSBLAD


GOOGLE BLOG

V S

GELOFTEVOLK 777
FRIENDS WORLD WIDE








GR BOTSWANA


Google Gmail Blogger Google+ Facebook Twitter Addthis
This website was created for free with Own-Free-Website.com. Would you also like to have your own website?
Sign up for free