http://geloftevolkrepublikeinegermany.page.tl/
Gestbook ONS Gaste Boekie G R LINKS
Google Gmail Blogger Google+ Facebook Twitter Addthis

Geloftevolk Republikeine Germany

Staan Saam


Hierdie web blad Staan Saam word opgedra aan die Boerevolk van Suid Afrika en die
Boerevolk wat in die Baiter Land Lewe, 
van die Vryburgers se stryd vir vryheid en onafhanklikheid tot die bewindsoorname in 1994.
Die Boere word nou verstrooi en geskiedenis herskryf.
Waardevolle Boere Erfenis, kultuur en histories gedenkwaardighede,
word verander, herallokeer, vernietig, verlore, verdwyn en vergete ......
Boer(e) - Lid van die Boerevolk,

Afrikana -
Ons erfenis, standbeelde, monumente, museums, boeke, geskrifte, kuns, musiek, landkaarte, seels, wapens,
munte, meubels, ens. van geskiedkundige belang in verband met die Boerevolk,

Boerevolk -
Daardie afstammelinge van Die Groot Trek wat glo in God Almagtig en
Drie-enig en hulself in murg en been vereenselwig met Die Gelofte, Die Stem en Die Boerevolk,Die BOEREVOLK het as n onafhanklike inheemse VOLK aan die Suidpunt van Afrika tot stand gekom. In eie reg is die BOEREVOLK die enigste BLANKE volk wat in AFRIKA tot stand gekom het en geregtig is op grond in Afrika. 


  http://staansaam-nuusblad.blogspot.de/

This blog attempts to chronicle the extreme violence and secret genocide being committed against the white Boere minority of South Africa.So that the boere will Stand together and Stand Up to fight for their rights ,Tens of thousands of whites have been murdered since 1994. Brutal torture and rape is common and not even the young or elderly are spared.
 


 
   
 By die goue vallei het ons lank gewag
Op 'n antwoord wat kom uit die noorde
Die boodskapper kom in die nag
Het gekom en gegaan

Staan saam burgers, staan saam 
 Siener Van Rensburg kyk na sy hande
En sê ek kian dit nie verstaan
Iewers op die vlakte
Begin'n jakkals tjank
Die boodskapper kom in die nag
Het gekom en gegaan
Staan saam burgers, staan saam
 
     

Die Stem van Suid Afrika  

Uit die blou van onse hemel, uit die diepte van ons see,  
Oor ons ewige gebergtes waar die kranse antwoord gee,
Deur ons ver-verlate vlaktes met die kreun van ossewa -
Ruis die stem van ons geliefde, van ons land Suid-Afrika. 
  

 Ons sal antwoord op jou roepstem, ons sal offer wat jy vra:
Ons sal lewe, ons sal sterwe - ons vir jou, Suid-Afrika



   
  Hoekom het jy ons nie gesê nie
Die man se perd was swart
Net soos die nag
Dit was nie Van Tonder nie
Net so tussen my en jou
Vir wat dit werd is

 Ek dink die duiwel het ons 'n streep getrek
Staan saam burgers, staan saam
Staan saam burgers, staan saam


     
 Voel jy moedeloos oor ons land? Is jy daagliks lus om jou goed te vat en weg te trek?
Sien God wat in Suid-Afrika aangaan? Natuurlik!
Dis tyd dat ons hande vat en in geloof saamstaan vir ’n beter Suid-Afrika.


     
 I'm in this war
But got no gun
Still standing strong
An army of one
So sign me up
I'm a soldier
I've got a voice
that's all I need
A beating heart inside of me
I'm an army of one
I'm a soldier


These eyes hold no disguise
We're fighting for our lives
We're all trying to get back home tonight
Never give up
Never give up
Never
Never give up
Never let up
Ever
Never give in
You're an army of one.


     

Kyk op na die Rots

 
Ek sien hulle sleep sy lyk,
sy siel het reeds beswyk.
My engel was daar,
om die boer te bedaar.
n Hart vol trots
kyk op na die Rots.
Ontvang my Heer,
dood staan voor my deur.
Sy familie so broos,
die Here sal hulle troos.
Sy naam sal bly lewe,
Vader help ons vergewe.
Hoeveel gaan dit vat,
wat gaan dit kos,
om die vyand te stop,
die Volk te verlos.


     

Reenboogland

 
Koningin Wilhelmina waar is jou geslag,
wat eens n Boerekoning waardig ag.
Nou is impi ons koning, swart man sy mag,
Dingaan sou hom beslis waardig ag.
Jy kannie n nuwe huis op n oue bou nie,
jy kannie vermoor en trots behou nie.
Moenie n Boer se pyn onderskat nie,
ons gaan nie vlug, ons gee nie pad nie.
Maak dood die Boer, maak dood ek smag,
na witmens styl, na trotse prag.
Wat ek nie kan he sal ek spot en verkrag, ...
     

Hoor jy die stilte?

O hoor jy die stilte?
Die Boerevolk slaap.
Van hier tot in Kaapland,
van voorman tot regs hand.
Die swart man drom saam,
om in die howe te veg.
Maak die Boer dood,
maak om dit te se reg.
Jou doodslaap kos jou lewe,
jou doodslaap kos jou reg.
Om Godvresend te lewe,
om vir vryheid te veg.
Die Here is ons lewe,
ons kultuur ons reg.
Maar ons slaap dit af,
ons sluimer dit weg! ...
     
 


     
 


      
 


     
 


     
 


     
 


     
 


     
 


     
 


     
 


   
 


     
 


http://gelofteland.org/


Ek bly 'n Boer.

Ek staan met my gebuigde hoof voor die Almagtige
my oe is gesluit in stilte neem ek my groot besluit
dat niks en niemand my valslik sal probeer oortuig
van my ware Boere status en van my trotse eer

My geloof en hoop is gevestig op God die Almagtige
Hy wie die Boere die groot oorwinning by Bloedrivier
laat seëvier en alleenlik deur God se groot genade

Daarom is ek vol vertroue as 'n trotse Boer dat God
die ware en werklike anker is vir die ware Boerevolk
as die uur kom in nood vir die opregte Boer en Volk.


Boere vrees nie.

Al skeur die AK-47 koeëls my Boere liggaam oop
Of ‘n spies en panga dalk my Boere hart deurboor
En die houe van knopkierie op my liggaam neer reën
Sodat ek as ‘n Boer sterf vir ons stryd na Boere vryheid

Sal my siel tot rus kom oor my Boerevolk in hulle stryd
Wie is soos jy my Boerevolk “ja” soos julle my Boere
Sal jy ook jou lewe gee in die hoop na ons Boere vryheid
Want wanneer jy as ‘n Boer eers vrees dan het jy verloor
Ons Boere was nog nooit bang of bevrees vir ‘n oormag

Al kom hulle aan soos die sand van die see in menigte
Dan vrees ons nie maar het ons diep berusting in ons harte
Ons Boere se stille vertroue en hoop is op ons God gerig
Wie vrees dan die AK-47 gewere of die panga en spiese

Ons Boere is almal bestem om te lewe en ook te sterwe
Die roemryke geskiedenis van ons Boere is ‘n bewys
Bewys dat ons Boere nie sal gaan lê maar sal voortgaan
In ons stryd na ons vryheid “ ‘n toekoms van ware hoop”


Skatkamer van ons Boerevolk.

In die skatkamers van ons Boerevolk lê daar 'n
skatkis vol Boere geskiedenis
Waar 'n Boerevolk dit eers moet ontdek om die
waarde daarvan te kan waardeer
Dat die waarde van ons eie Geskiedenis so uniek
is dat geen goud of silwer dit kan koop
Dit is ryk aan ons eie Boere se trotse geskiedenis
waarop elke Boere hart trots kan wees
Boerevolk maak die skatkis oop dat die wêreld ons
eie trotse Boere geskiedenis kan sien
Van 'n trotse Boerevolk met sy eie bestaansreg as
'n Boerevolk met hulle geskiedenis.


Versugting na genade.

Slaaplose nagte vol verwarring
met koorsagtige sweet
Kwel ek my oor die Boerevolk
met versugtinge
Êrens het ons geval , verdwaal
en afgedwaal
Antwoorde bly my ontwyk en ek
ek soek na 'n uitweg
Hoekom en waarom moet ons as
Volk so gelouter word
Waarom is ons , 'n skouspel van
'n Volksmoord

Het ons Boerevolk koud geword
die waarheid verloën
Klou ons vas aan drome met vol
geslepe praatjies
Raadpleeg niemand dan God in sy
binnekamer na Bo
Wat is God se wil vir ons as 'n
Boerevolk
Skop ons dalk teen die prikkels
van die waarheid
Verseker sal elke knieë buig en
elke tong erken

Dat ons God verlaat het en agter
leuens aan hoereer
Keer terug Volk op die ou wee van
waarheid en God vrese
Skop maar teen die prikkels maar
in jou eie eer.


As die Boerevolk saam Brul.

Wanneer die môrestond die Boere hart
verhelder in hoop
En hulle die sorge van die lewe vir ’n
oomblik vergeet
En hulle die hulpgeroep van hulle mede
broers hoor

En die Boere se harte begin saamsmelt
soos een Volk
Gaan die vyande van die Boervolk dit nie
kan verbreek
Eendrag van die Boere maak ’n mag van
’n vaste eenheid

In die dag sal die Boere soos jong leeus
van oral brul
Verseker sal die vyand dit hoor en weet
die tyd is hier
Brul uit volle bors Boerevolk brul oor julle
trotse Boere status

Laat die vyande weet en bewus word van
ons groot Koning
Hy is die Leeu uit die stam van Juda ons
hoop en vertroue
En as Hy brul, sal almal vrees en hulle harte
sal smelt soos was voor die son.




"Heer vergewe my Boere hart"

In my binnekamer val ek op my knieë en met groot
versugtinge roep ek dit uit
“Ag, Heer” ek is ’n nietige Boer ek vra net wees ons
Boerevolk tog genadig
Wie het behae in ons as Boerevolk en wie kan ons
beskerm en ontferm soos U

My versugtinge ken geen perke my hart is krank oor
die Boerevolk Heer
Ek is moeg oor die sinnelose moorde en verkragtings
dit mergel my siel
Krankheid wil die oorhand kry maar my gees dwing my
in ’n ware hoop

Hoop wat my in haas drywe na ’n rebellie waar die Volk
op trek na die slagveld
“Ag, vergewe my Heer” maar hoe vinniger hoe beter vir
my sielerus
Sodat my versugtinge stil kan word en die krankheid kan
verdwyn my Heer.


Eens vreedsame paradys.

In die Paradys van die Boerevolk seil
jy rond in jou vyand gewaad
Met jou verleiding het jy een Sot laat
glo in jou valse geslepe vryheid
Deur die Sot en jou verleiding het die
Paradys ’n rowerspelonk geword
’n Eens Vreedsame Paradys sonder enige
gruwel moorde en verkragtings
Maar julle het dit so verander na ’n
speelplek vir al julle slange
Vroom in jou donker gewaad seil jy
om Boerevolk te verwoes

In jou paradys roep die bloed van al
die onskuldige Boere uit
Slang, hulle bloed wat nie jou vrugte van
verleiding geëet het nie
Hulle geroep sal ook verhoor word soos
die bloed van Abel


Die dag sal kom waar die Boerevolk jou
kop sal vermorsel, slang
Verlei en vermoor maar voort jou slang
weet dat die Boere se hakskeen
Die is alreeds opgelig en wag met inspanning
om jou kop te vermorsel
.

Roei die Boom uit met sy vrugte.


Ons Volk is geplant in die land Suid-Afrika
en het gegroei in ware hoop
Ons Volk het gegroei en het vrugte gedra
en dit was ‘n lus vir die oog
Baie het dit aanskou en daar was haat in
hulle oë weens die mooi vrugte

Hulle het dit beny en het daarna gesmag
om van die vrugte te eet
Hulle het die Boom nie bewerk of enige
aandeel daaraan gehad nie
Maar hulle haat was groot om die Boom
te vernietig met sy vrugte

Hulle planne is om die wortel te vernietig
sodat die Boom moet vrek
Maar die penwortel is diep geplant in die
land Suid-Afrika en staan vas
Hulle kap van die takke af en steel die vrugte
en hoop die Boom moet vrek

Maar diep onder die grond kry die Boom se
wortels voeding in geloof
Ons moet die Boom bewaar en ons moet sy
vrugte oppas en sy wortels
As ons Volk bestem is vir die swaard dan
is ons Volk bestem vir die swaard

As ons Volk bestem is vir vryheid dan is
ons Volk bestem vir vryheid
Ons plig en verantwoordelik lê swaar op ons
skouers om ons erfdeel te bewaar.





http://afrikaner-genocide-achives.blogspot.de
/2011_07_19_archive.html
















 

ALL RIGHTS RESERVED TO Geloftevolk Republikeine Germany TILL 2018


 







WESKAAP

G R

BENONI / BOKSBURG

NUUSBLAD


GOOGLE BLOG

V S

GELOFTEVOLK 777
FRIENDS WORLD WIDE








GR BOTSWANA


Google Gmail Blogger Google+ Facebook Twitter Addthis
This website was created for free with Own-Free-Website.com. Would you also like to have your own website?
Sign up for free